De Tyger NG Kerk

Nederduitse Gereformeerde Kerk


De Tyger NG Kerk, Parow, Western Cape, South Africa
De Tyger NG Kerk sign

Die NG gemeente De Tyger is 'n familiegerigte gemeente wat bedien in die Tygerberg area. Enige een is welkom om hier saam te groei in die liefde van Christus en toegerus te word vir die diens van omgee in die gemeenskap.

The NG congregation De Tyger is a family-oriented congregation serving in the Tygerberg area. Anyone is welcome to grow here together in the love of Christ and be equipped for the service of caring in the community.

Service Times

ALMAL WELKOM

Eredienste Sondae om 09h30
Jeugdienste Sondae om 18H00
Junior kategese Sondae om 09h30
Senior kategese Sondae om 18h00

EVERYONE WELCOME

Worship services Sundays at 09h30
Youth Services Sundays at 18H00
Junior catechesis Sundays at 09h30
Senior catechesis Sundays at 18h00

Sunday 9:30 AM - Morning Service in Afrikaans
Sunday 7:00 PM - Evening Service in English

Weeklikse Groeigroepe

Mans Bybelstudie - Woensdae voor werk 06:00 - 06:30. Koffie en tee is reg vanaf 05:45. By die pastorie.
Bybelstudie - Dinsdag 10:00 - 11:00 in die konsistorie (Ds. Cobus)
Bybelstudie - Dinsdag 09:00 - 10:00 in Kerk (Openbaring) (Serina van Wyk)
Jong Volwassenes (18-35 jariges) - Dinsdag 17:30. (Isolde Gildenhuys)
Kleingroep - Woensdag 18:30. Pastorie. (Esté vd Merwe)

Location

Hannes Louw Dr
Parow
Western Cape
South Africa
7500

Map

Staff

Ds. Cobus
Leraar

Santa (Skriba)
Kantoor

Contacts

Tel: 02193977550849515913
Find a church near you: JoinMyChurch.org